2004 Sprite Swing

Sold by:
Submitted on: 2 June 2026
Location:
Price: R 109 900
Type: Caravans
Manufacturer: Sprite Caravans
Condition: Pre-owned
Berth: 4 Berth
Axle: Single
Link copied to clipboard
2004 Sprite Swing te koop
4 Slaap.
Baie netjiese kondisie
Geen vrot of lekkasies
Rollaers en inloop remme gediens voor ELKE uitstappie
Bamboo matras
Muurproppe met USB punte geinstalleer by beddens (3)
Dubbeltent met afdak en 2 Add-a-Rooms
Alle pale asook ekstra pale
Standaard gasstofie, mikrogolf en elektries/gas yskas
Buite kombuis
2 x silwer seile
Spaarwiel ens. ens.
Addisionele inligting: Alle tente, ritssluiters ens.
Een van die slotjies op die penne kompartement draai in die rondte. Ek vermoed dit is ‘n moer wat vasgedraai moet word.
Prys R109900.00
Skakael 051 110 0018 of inbox